REVIEWS | Trendy Wendy
top of page

Customer Reviews

We believe that Trendy Wendy manufactures top quality products.

Here are some of our customers who feels the same.  

"Excellent service, friendly & efficient!! Supported by a great installation team with quality work!! Trendy Wendy exceeded all expectations!!

Mary-Ann

Hoopstad, FS

January 2023

TW - Lize 2.jpg

“Dankie aan Trendy Wendy en julle span vir die spesiale huisie wat julle vir die dogtertjies gemaak het. Mila se gesig se dit alles

Dankie vir julle moeite en goeie diens.”

Lize

Bethlehem, FS

January 2023

“Vinnig, gerieflik, maklik, goeie waarde vir geld en diens met ‘n glimlag. Dit is hoe ek my Trendy Wendy ervaring sal beskryf toe ek onlangs besluit het om ‘n 3m x 3m Wendy huisie te koop om spasie te skep in my garage. Van begin tot einde, met gereelde kommunikasie, het die proses seepglad verloop. Ek het ook my eie spesiale behoeftes gehad wat maklik geïntegreer is in die finale ontwerp. Wat my veral beïndruk het was die oggend toe Rudi, die oprigter, hier opdaag in die Noord-Kaap, letterlik 500km van sy huis 07:00 die oggend! My eerste gedagte was hoe gaan die man deur die dag kom? Maar 3 ure later toe staan my huis, word alles opgeruim, en vertrek hulle na die volgende projek in De Aar. Kudos aan Trendy Wendy vir uitstekende klantediens!"

Nico

Douglas, NC

bottom of page